Puik akkommodasie vir professionele werkendes word aangebied in en naby Stellenbosch in verskillende behuisingseenhede. Elektrisiteit is verkrygbaar via koopkragmeters. Waterverbruik is ingesluit by die huur. Wat behels die verblyf