Puik akkommodasie vir professionele werkendes word aangebied in en naby Stellenbosch in verskillende behuisingseenhede.

Elektrisiteit is verkrygbaar via koopkragmeters.

Waterverbruik is ingesluit by die huur.

Wat behels die verblyf